Bible Society of South Africa

'n Onvergeetlike Reis – Dag 1

Geloof en Getrouheid

Bybelteks(te)

23“ ‘As U iets kan doen,’ sê jy,” antwoord Jesus. “Vir die een wat glo, kan alles.”

22Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet geloof in God hê!

MARKUS 11:22AFR83Maak oop in die Bybelleser

Versoeking en verleiding

12Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet.

13Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. 14Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. 15Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.

JAKOBUS 1:12-15AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS