Bible Society of South Africa

Die Bybel leer ons hoe om te lewe – Dag 4

Integriteit

Bybelteks(te)

Moenie 'n eed aflê nie

12My broers, dit is baie belangrik dat julle nie 'n eed moet aflê nie, nie by die hemel nie, nie by die aarde nie en ook nie enige ander eed nie. As julle “ja” sê, moet dit “ja” wees; as julle “nee” sê, moet dit “nee” wees. Dan sal julle nie veroordeel word nie.

JAKOBUS 5:12AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS