Bible Society of South Africa

Die Bybel leer ons hoe om te lewe – Dag 3

Gehoorsaamheid

Bybelteks(te)

29Petrus en die ander apostels het geantwoord: “'n Mens moet eerder aan God gehoorsaam wees as aan mense!

HANDELINGE 5:29AFR83Maak oop in die Bybelleser

17As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.

JAKOBUS 4:17AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS