Bible Society of South Africa

Die Bybel bied troos en krag – Dag 7

Troos

Bybelteks(te)

7Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.

1 PETRUS 5:7AFR83Maak oop in die Bybelleser

8die Here laat blindes sien,

Hy ondersteun dié wat bedruk is.

Die Here het die regverdiges lief.

9Hy beskerm vreemdelinge

en help weeskinders en weduwees,

maar Hy versper die pad vir die goddeloses.

PSALMS 146:8-9AFR83Maak oop in die Bybelleser

3Hy genees die gebrokenes van hart

en verbind hulle wonde.

PSALMS 147:3AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS