Bible Society of South Africa

Die Bybel bied troos en krag

Dit voel soms asof ons alleen is en dit is moeilik om vol hoop te bly as ons deur uitdagende beproewings gaan. Hierdie leesplan bevat talle Skrifgedeeltes om troos en krag te gee en handel oor onderwerpe soos armoede, depressie, dood, hopeloosheid, uitputting en meer.

Ons hoop dat die volgende 7 dae jou vertroosting en krag sal gee vir enige moeilike situasie wat jy mag deurmaak.

Episodes

Die Bybel bied troos en krag – Dag 1 lees episode
Die Bybel bied troos en krag – Dag 2 lees episode
Die Bybel bied troos en krag – Dag 3 lees episode
Die Bybel bied troos en krag – Dag 4 lees episode
Die Bybel bied troos en krag – Dag 5 lees episode
Die Bybel bied troos en krag – Dag 6 lees episode
Die Bybel bied troos en krag – Dag 7 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS