Bible Society of South Africa

Verlange na God – Dag 250

Bybelteks(te)

Filemon se liefde en geloof

4Elke keer as ek bid, dink ek aan jou en dank ek my God 5omdat ek hoor van die liefde en trou wat jy aan die Here Jesus en al die gelowiges bewys. 6My bede is dat die gemeenskap wat jy deur die geloof met ons het, jou 'n dieper insig sal gee in al die goeie dinge wat ons vir Christus kan doen.

FILEMON 1:4-6AFR83Maak oop in die Bybelleser

Gebed: die verstommende voorreg om met God te praat. Hierdie voorlesings sluit in gebede van verlange en klaagliedere, Jesus se lering oor gebed, en van die mees geliefde gebede in die Bybel.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS