Bible Society of South Africa

Verlange na God – Dag 244

Bybelteks(te)

9“Watter mens onder julle sal vir sy seun 'n klip gee as hy brood vra, 10of 'n slang as hy vis vra? 11As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan dié wat dit van Hom vra?

MATTEUS 7:9-11AFR83Maak oop in die Bybelleser

Gebed: die verstommende voorreg om met God te praat. Hierdie voorlesings sluit in gebede van verlange en klaagliedere, Jesus se lering oor gebed, en van die mees geliefde gebede in die Bybel.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS