Bible Society of South Africa

‘n Visie van die hemel – Dag 331

Bybelteks(te)

51Kyk, ek maak 'n geheimenis aan julle bekend: Ons sal nie almal sterwe nie, maar ons sal almal verander word. 52By die laaste trompet sal dit in 'n oomblik, in 'n oogknip gebeur, want die trompet sal weerklink, en die dooies sal as onverganklikes opgewek word, en ons sal verander word. 53Hierdie verganklike liggaam moet met die onverganklike beklee word, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike.

1 KORINTIËRS 15:51-53AFR83Maak oop in die Bybelleser

Bybelse gedeeltes wat ons visioene gee oor ‘n gebroke wêreld wat nuut gemaak is, en die Christelike hoop op opstanding.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS