Bible Society of South Africa

‘n Visie van die hemel – Dag 330

Bybelteks(te)

42So is dit ook met die opstanding van die dooies: wat gesaai word, is verganklik en word in onverganklikheid opgewek; 43wat gesaai word, is gering en word in heerlikheid opgewek; wat gesaai word, is swak en word in krag opgewek. 44'n Natuurlike liggaam word gesaai, 'n geestelike liggaam word opgewek. Aangesien daar 'n natuurlike liggaam is, is daar ook 'n geestelike liggaam.

1 KORINTIËRS 15:42-44AFR83Maak oop in die Bybelleser

Bybelse gedeeltes wat ons visioene gee oor ‘n gebroke wêreld wat nuut gemaak is, en die Christelike hoop op opstanding.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS