Bible Society of South Africa

‘n Boodskap aan vriende – Dag 294

Bybelteks(te)

1Van die oudste.

Aan die uitverkore vrou en aan haar kinders. Ek het julle waarlik lief, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid ken, 2omdat die waarheid in ons bly en ewig by ons sal wees.

3Die genade, barmhartigheid en vrede wat van God die Vader kom en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal by ons wees wat in die waarheid en die liefde is.

2 JOHANNES 1:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

Ses dae waarin ons pragtige briewe van Johannes, die dissipel van Jesus, gelees het, om geloof aan te moedig.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS