Bible Society of South Africa

Krag in Swakheid – Dag 196

Bybelteks(te)

9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. 10Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk.

2 KORINTIËRS 12:9-2:10AFR83Maak oop in die Bybelleser

God se volk kom gereeld voor omstandighede wat hulle swak en rusteloos laat voel: hierdie meditasies lok ons na God wat sy krag en vrede genadiglik in ons lewens uitstort.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS