Bible Society of South Africa

Hoop in lyding – Dag 197

Bybelteks(te)

20Ons vertrou op die Here:

Hy is ons hulp en ons beskermer.

21Ja, in Hom is ons hart bly,

op sy heilige Naam vertrou ons.

22Hou u liefde oor ons, Here,

want ons stel ons vertroue in U.

PSALMS 33:20-22AFR83Maak oop in die Bybelleser

Lyding is ‘n werklikheid in ‘n gebroke wêreld. Die Skrif erken hierdie werklikheid, maar wys ons op die transformerende teenwoordigheid van God in ons lewens, ongeag ons omstandighede, en die woorde van hoop wat hy oor ons wêreld spreek.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS