Bible Society of South Africa

Krag in Swakheid – Dag 183

Bybelteks(te)

3Bemoedig dié wie se hande slap hang,

help dié wie se knieë knik,

4sê vir dié wat moed verloor het:

“Wees sterk, moenie bang wees nie,

julle God is hier, Hy kom om wraak te neem,

om julle vyande te straf; God kom julle red!”

JESAJA 35:3-4AFR83Maak oop in die Bybelleser

God se volk kom gereeld voor omstandighede wat hulle swak en rusteloos laat voel: hierdie meditasies lok ons na God wat sy krag en vrede genadiglik in ons lewens uitstort.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS