Bible Society of South Africa

Krag in Swakheid – Dag 182

Bybelteks(te)

2Die Here is my krag

en my beskerming.

Hy het tot my redding gekom.

Hy is my God, Hom roem ek,

die God van my voorvaders,

Hom prys ek.

EKSODUS 15:2AFR83Maak oop in die Bybelleser

God se volk kom gereeld voor omstandighede wat hulle swak en rusteloos laat voel: hierdie meditasies lok ons na God wat sy krag en vrede genadiglik in ons lewens uitstort.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS