Bible Society of South Africa

Inkarnasie – Dag 358

Bybelteks(te)

1Die volk wat in donkerte geleef het, het 'n groot lig gesien, oor dié wat in die donker land was, het 'n lig geskyn.

2U het dié wat nie meer 'n nasie was nie, baie gemaak,

hulle blydskap groot gemaak.

Hulle het hulle in u teenwoordigheid verbly

soos mense bly is in die oestyd,

soos hulle juig wanneer hulle die buit verdeel.

JESAJA 9:1-2AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings oor die koms waarin ons die werklikheid en verwondering van Jesus se inkarnasie ondersoek.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS