Bible Society of South Africa

Inkarnasie – Dag 357

Bybelteks(te)

16En dit staan bo alle teenspraak dat die geopenbaarde waarheid van ons godsdiens groot is:

As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig

dat die reg aan sy kant is,

aan die engele het Hy verskyn;

aan die heidennasies is Hy verkondig,

in die hele wêreld is Hy geglo,

en in heerlikheid is Hy opgeneem.

1 TIMOTEUS 3:16AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings oor die koms waarin ons die werklikheid en verwondering van Jesus se inkarnasie ondersoek.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS