Bible Society of South Africa

Inkarnasie – Dag 353

Bybelteks(te)

12En dit is vir julle die teken: julle sal 'n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.”

13Skielik was daar saam met die engel 'n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê:

14“Eer aan God in die hoogste hemel,

en vrede op aarde

vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!”

15Nadat die engele van hulle af weggegaan het na die hemel toe, sê die skaapwagters vir mekaar: “Kom ons gaan reguit Betlehem toe om te sien wat gebeur het, soos die Here dit aan ons bekend gemaak het.”

LUKAS 2:12-15AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings oor die koms waarin ons die werklikheid en verwondering van Jesus se inkarnasie ondersoek.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS