Bible Society of South Africa

Inkarnasie – Dag 352

Bybelteks(te)

Die skaapwagters en die engele

8Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. 9Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. 10Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. 11Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!

LUKAS 2:8-11AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings oor die koms waarin ons die werklikheid en verwondering van Jesus se inkarnasie ondersoek.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS