Bible Society of South Africa

God se woonplek – Dag 175

Bybelteks(te)

16Hulle sal nie meer honger en nie meer dors kry nie; die son sal hulle nie brand nie en 'n hittegloed ook nie, 17want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees en hulle na die fonteine met die water van die lewe lei; en God sal al die trane van hulle oë afdroog.”

DIE OPENBARING 7:16-17AFR83Maak oop in die Bybelleser

Meditasies oor die stigting en groei van die kerk: die liggaam van Christus, wat die waarheid van die evangelie uitsteek, oor die hele wêreld versprei, gereeld onderdruk en swaarkry, maar seker in die hoop op ‘n nuwe hemel en aarde.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS