Septuaginta
Die Septuaginta is ʼn Griekse
Verskillende vertalers oor ʼn lang tydperk
Die Septuaginta is die eindproduk van baie verskillende vertalers oor ʼn tydperk van etlike eeue. Sommige vertalers het in Israel gewerk (waarskynlik in Jerusalem) en ander in Egipte.
Die eerste boeke wat in Grieks vertaal is, was die vyf boeke van die Tora
Verskillende style
Die styl van die vertalings verskil. Soms het mense baie letterlik vertaal (soos met die vertaling van Rigters
Sewentig vertalers
Die Septuaginta is vernoem na ʼn legende. Volgens die oorspronklike legende het die Egiptiese farao
Later is die legende aangepas: dit het 70 mans geword (daarvandaan die naam Septuaginta) wat nie net die Pentateug vertaal het nie, maar die hele Ou Testament. In die vroeë Christelike kerk het die Septauginta waarskynlik verwys na die hele Griekse Ou Testament.
Die oudste weergawe van hierdie verhaal oor die oorsprong van die Septuaginta is opgeneem in die Brief van Aristeas, ʼn teks uit die tweede eeu v.C.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: