Etenstafel
In Ou Testamentiese tye het gewone mense nie eintlik ʼn tafel gebruik nie. Hulle het gewoonlik op ʼn strooimat of ʼn dierevel op die vloer gesit. Mense het rondom die tafel gesit of aangeleun.
Ryker mense het soms wel ʼn tafel gehad, byvoorbeeld die Kanaänitiese heerser Adoni-Besek in Rigters 1:7
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: