Eetgerei van klip
Klipkanne is gebruik om water te stoor. Dit is gewoonlik uit kalksteen gemaak. Die vorm is met ʼn hamer en beitel uitgekap en daarna is die oppervlak glad geskuur. Klipborde en koppies is ook gevind, veral uit die Tweede Tempelperiode.
Klip en reinheid
Volgens verskeie Joodse rabbynse tradisies was daar ʼn verband tussen die gebruik van klip en rituele reinheid. Wanneer erde
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: