Banier/vaandel
ʼn Banier of vaandel was ʼn vlag of ʼn metaalbord aan ʼn lang stok. ʼn Vaandel is deur die leër gedra en het gedien as identifikasie van ʼn groep soldate.
Vaandel as metafoor
Die vaandel word ook in Jesaja 11:10-12
“Die Here sal ʼn vaandel oprig onder die nasies en sal die ballinge van Israel bymekaarmaak, die verstrooides van Juda laat saamkom van die uithoeke van die aarde af.” (Jesaja 11:12
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: