Bible Society of South Africa

Griekse godsdiens in die Hellenistiese periode

Na die verowerings deur Aleksander die Grote het die Griekse godsdiens verskeie veranderings ondergaan. Die godsdiens het toenemend onder die invloed van ander volke se idees gekom.

Hellenisering

Toe Aleksander die Grote dele van die Ou Nabye Ooste verower en ʼn nuwe wêreldryk gevestig het, is die Griekse kultuur oor ʼn wye gebied versprei. Dit word ook “Hellenisering” genoem, en die tydperk wat toe ontstaan het, word “Hellenisme” genoem. In die Hellenistiese tyd het die Griekse godsdiens met allerhande elemente van oosterse godsdienste vermeng geraak. En omgekeerd het die Griekse idees die godsdiens van volke in die Ou Nabye Ooste beïnvloed.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS