Bible Society of South Africa

Baäl

Baäl is die naam van een van die bekendste Kanaänitiese gode. Hy is in groot dele van die Ou Nabye Ooste aanbid. Die Bybel dui aan dat hy ook ʼn gewilde god by die Israeliete self was.

Die god van wind en weer

Verwante Bybelgedeeltes

1 KONINGS 17

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS