Bible Society of South Africa

Astarte

Astarte is die naam van ʼn Kanaänitiese godin wat in groot dele van die Ou Nabye Ooste aanbid is. In die stede Tirus en Sidon was sy die belangrikste godin. Die Israeliete het haar ook geken.

Astarte in mitologie

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS