Heiligheid in die Ou Testament: Heiligheid van God
In die Ou Testament word God beskou as die Allerheiligste Wese wat bestaan. Hy is verhewe bo alles en is die bron van alle heiligheid. Mense is verplig om God se heiligheid te eer deur te lewe soos God van hulle verwag.
God se verhewenheid
God se heiligheid beteken dat Hy verhewe is bo alles wat bestaan. Hy is die “Heilige van Israel” (Jesaja 1:4
Ontsag vir God se heiligheid
Mense moet God se Naam “heilig” (Jesaja 29:23
- deur Hom te gehoorsaam en sy gebooie
(Levitikus 22:31-32 ) te hou; - deur ontsag vir Hom te hê (Jesaja 29:23
); - deur Hom te loof (“om sy heilige Naam te prys”) (Psalm 30:5
; Psalm 97:12 ).
Sonde
God as bron van heiligheid
God is die bron van alle heiligheid en Hy kan mense en ander dele van die skepping met heiligheid deurdring; hulle word deur Hom geheilig, of anders gestel: afgesonder. Dit geld byvoorbeeld vir die sabbat
Heiligheid van ander hemelse wesens
Die hemelse wesens wat aan God onderdanig is, word soms ook “heilig” genoem. In Daniël 8:13
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: