Heiligheid in die Ou Testament: Heilige dae
Sekere dae of tye word in die Ou Testament as heilig beskou. Op daardie dae mag daar gewoonlik nie gewerk word nie en spesiale rituele moet uitgevoer word:
- sabbat;
- feesdae;
- die sabbatsjaar en die hersteljaar.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: