Godsdienste in die oudheid
Die Bybel verwys dikwels na die godsdienste van ander volke, soos die Kanaänitiese
- 1.Hulle was politeïsties.
- 2.Hulle het op die hier en nou gefokus.
- 3.Hulle was nie ingestel op die regte leerstelling nie, maar op die regte godsdienstige handelinge.
- 4.Hulle het elkeen hulle eie mitologie
gehad.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: