Gelofte
Iemand wat ʼn gelofte afgelê het, het God gesmeek om hulp. Dit was ʼn belofte om ʼn spesiale verpligting na te kom. Mense het in verskillende omstandighede geloftes afgelê, byvoorbeeld:
- in ʼn vreemde, vyandige omgewing (Genesis 28:20-22
); - in die geval van oorlog (Numeri 21:1-3
); - in die geval van kinderloosheid (1 Samuel 1:11
); - in die geval van gevaar op see (Jona 1:16
).
Verwante Bybelgedeeltes
1 SAMUEL 1.11 GENESIS 28.20 - GENESIS 28.22 JONA 1.6 NUMERI 21.1 - NUMERI 21.3 NUMERI 30.2 - NUMERI 30.16Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: