Bible Society of South Africa

Naamgewing

In die Ou en Nuwe Testamente het name dikwels ʼn betekenis gehad. In baie verhale is dit die moeder wat die kind se naam by geboorte kies.

ʼn Spesiale betekenis

ʼn Persoon se naam het dikwels iets te doen met die omstandighede van die geboorte of bevat ʼn verwysing na iets uit die ouers se verlede (sien bv Genesis 30:10-13 of 1 Samuel 4:19-22).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS