Bruidskat
Wanneer ʼn vrou in die huwelik uitgegee is, moes die (familie van die) man ʼn bruidskat of bruidsprys betaal.
Bruidskat as vergoeding
Die bruidskat is bedoel as vergoeding vir die jong meisie se ouers. Hulle het immers die dienste van hulle dogter verloor. Die bruidskat kon in geld of geskenke betaal word. Maar dit kon ook bestaan het uit ʼn quid pro quo of ʼn uitruil van vroue. Dawid was daarom in staat om met Saul se dogter Mikal te trou in ruil vir ʼn honderd Filistyne se voorhuide (1 Samuel 18:24-26
Die vrou het geld of goedere van haar familie ontvang, soos ons in Rigters 1:11-15
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: