onderwerp
  • basiese

Besnydenis

Sowel die Israeliete as die omringende volke het hulle mans besny. In die Bybel behels besnydenis die verwydering van die voorhuid van die manlike geslagsorgaan. Vroulike besnydenis is onbekend. Meer inligting oor besnydenis kan gevind word by:

  • besnydenis in die Bybel;
  • besnydenis buite die Bybel.

Lees meer?

Skep ’n gratis profiel.

Met ‘n gratis rekening kan jy:

  • ander vertalings in alle amptelike tale lees;
  • verskillende Bybelvertalings vergelyk;
  • jou ervaring verpersoonlik deur jou eie aantekeninge in te sluit en verse te beklemtoon
  • toegang bekom tot addisionele Bybelhulpbronne (onderwerpe, kaarte en artikels met agtergrondinligting).