Bible Society of South Africa

Dissipel

In die Joodse tradisie is dissipels (in Grieks:

mathetes

) nodig om die Tora oor te lewer of te verduidelik. Joodse geleerdes het twee dissipelskole gehad, soos Johannes die Doper gehad het (sien bv Lukas 5:33). Dit is daarom geen wonder nie dat Jesus in die Evangelies met sy openbare optrede begin deur dissipels te roep (Markus 1:16-20 en parallelle gedeeltes). Hierdie dissipels speel ʼn verskillende rol in elk van die vier Evangelies.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS