Bible Society of South Africa

Bergrede: Oorsig

Die bergrede is as ʼn egte toespraak opgebou en bestaan uit die volgende vyf onderdele:
 

 1 

Matteus 5:3-12

nege seënwense, tradisioneel “saligsprekinge” genoem

 2

Matteus 5:17-19

oor die blywende geldigheid van die Wet en die Profete

 3

Matteus 5:20-48

ses gedeeltes met ʼn oproep tot geregtigheid wat groter is as wat stiptelik deur die Tora vereis word

 4

Matteus 6:1–7:12

ses gedeeltes wat oproep tot:

  1. 1.opregte geregtigheid
  2. 2.onbesorgdheid oor daaglikse benodigdhede

 5

Matteus 7:13-27

drievoudige slotgedeelte met ʼn oproep om te kies tussen:

  1. 1.die breë weg en die smal weg
  2. 2.die dra van goeie of slegte vrugte
  3. 3.die bou van ʼn huis op ʼn rots of op sand

hand-swipe-horizontalSwiep om al die data te sien

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS