Bible Society of South Africa

Abba

Abba

is ʼn Aramese woord, wat “vader” beteken. Dit is ʼn aanspreekvorm vir ʼn vader in ʼn gesin. Vir Christene is

Abba

ook ʼn aanspreekvorm vir God.

Abba in die Nuwe Testament

Die Nuwe Testament vertel Christene dat hulle God as

Abba

mag aanspreek:

Abba

as aanspreekvorm sluit aan by die beeld van God as Vader, maar dit is ʼn baie meer persoonlike en intieme aanspreekvorm as waaraan mense toe gewoond was. 


 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS