Bible Society of South Africa

Dissipel in Johannes

In Johannes is Jesus se dissipels bowenal sy vriende wat in Jesus se verbondenheid met God kon deel (Johannes 13 – 17). Vroue, soos Maria Magdalena in Johannes 20:1-18, deel ook in hierdie vriendskap. In die tradisie word sy daarom ook apostola apostolorum (apostel van die apostels) genoem.

Deur God gestuur

Die vierde Evangelie noem nie ʼn afsonderlike groep apostels onder die dissipels nie. Jesus self is die enigste Apostel, in die letterlike betekenis van die woord “gestuurde”. Hy leef voortdurend met die bewustheid dat Hy aan die Vader verbonde is.



Net soos God vir Jesus die wêreld ingestuur het, stuur Jesus ook sy dissipels die wêreld in om God se boodskap te verkondig (Johannes 17:18).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS