Elisa
Elisa is die leerling en die opvolger van die profeet Elia. Hy begin sy optrede as profeet in die noordelike ryk van Israel op ʼn tydstip toe die koningskap van die familie van Agab naby aan sy einde kom. Soos sy leermeester doen Elisa wonderwerke en maak mense gesond.
Die naam Elisa
Die naam Elisa beteken “God het gered”.
Verwante Bybelgedeeltes
1 KONINGS 19.19 - 1 KONINGS 19.21 2 KONINGS 2 2 KONINGS 13.14 - 2 KONINGS 13.21 48.12 LUKAS 4.27 1 KONINGS 19.16Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: