Dina
Dina is die dogter van Jakob en Lea. Op ʼn dag word sy verkrag deur iemand wat later met haar wil trou. Wanneer Dina se broers hoor wat gebeur het, bedink hulle ʼn plan om hulle suster se verkragting te wreek.
Die naam Dina
Die naam Dina beteken “oordeel”. Vir al die seuns van Jakob is daar ʼn verduideliking van die betekenis van hulle name, maar dit geld nie vir Dina nie. Dina speel ook geen spesifieke rol in enige van die verhale oor Jakob se kinders nie. Dina is die jongste kind van Jakob
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: