Aser
Aser is die tweede seun van Jakob en Silpa, en die broer van Gad. Hy is een van die stamvaders van die volk Israel. Sy moeder is Silpa, maar hy word as ʼn kind van Lea beskou. Aser speel nie ʼn spesifieke rol in die verhale oor Jakob se kinders nie.
Die naam Aser
Die naam Aser beteken “gelukkige”. Nadat Lea
Verwante Bybelgedeeltes
GENESIS 30.13 GENESIS 49.20 EKSODUS 1.4 1 KRONIEKE 2.2 DIE OPENBARING 7.6 GENESIS 46.17Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: