Argelaos is een van Herodes die Grote se seuns. Na die dood van sy vader ontvang Argelaos die beheer oor Judea, Samaria en Idumea. Argelaos is vanaf 4 v.C. tot 6 n.C. heerser oor hierdie gebiede.
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: Ander vertalings in alle amptelike tale lees.Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).Verskillende Bybelvertalings vergelyk.Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig. Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: