Filippus (die seun van Herodes)
Filippus is een van die seuns van Herodes die Grote. Ná die dood van sy vader, word Filippus vanaf 4 v.C. tot 34 n.C. heerser van die noordelike deel van sy vader se koninkryk. Hierdie Filippus word drie keer in die Nuwe Testament vermeld.
Tetrarg van Iturea en Tragonitis
Ná die dood van Herodes die Grote
Filippus word beskou as ʼn gematigde heerser. Soos sy vader is hy bekend vir sy groot bouprojekte. Sesarea-Filippi is ʼn bekende stad wat hy gebou het.
Ná sy dood het hierdie streke deel geword van die Romeinse provinsie Sirië.
Filippus in die Nuwe Testament
Filippus word slegs drie keer in die Nuwe Testament vermeld. In Lukas 3:1
Matteus 14:3
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: