2 Tessalonisense: Struktuur
Die tweede brief aan die Tessalonisense lyk na ʼn soort verwerking van die eerste brief aan die Tessalonisense.
Inhoud in kort
Soos 1 Tessalonisense
In 2 Tessalonisense 1:3-5
Struktuur
1:1-2 | Afsenders, geadresseerdes en groeteboodskap |
1:3-5 | Danksegging |
1:6-12 | Die wederkoms van Christus en die oordeel |
2:1-17 | Die rede vir die vertraging van Christus se (weder)koms |
3:1-16 | ʼn Oproep om nie werk te verwaarloos nie |
3:17-18 | Finale groeteboodskappe |
Verwante Bybelgedeeltes
2 TESSALONISENSE 1.1 - 2 TESSALONISENSE 1.2Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: