Fariseërs en die rabbynse literatuur
Die idees en tradisies van die Fariseërs word verder uitgewei in die rabbynse literatuur wat ná die verwoesting van Jerusalem in 70 n.C. ontstaan het. En in hierdie literatuur word ʼn belangrike status aan ʼn aantal mense gegee wat elders as vooraanstaande Fariseërs vermeld word (byvoorbeeld Gamaliël, sien Handelinge 5:33-39
Die bron van inligting oor die Fariseërs?
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: