Bible Society of South Africa

Afrikaans 1933/1953

DIE NASLAANBYBEL in Afrikaans 1933/1953-vertaling. Hierdie formeel-ekwivalente Bybelvertaling is die eerste keer in 1933 gepubliseer. 'n Hersiene uitgawe word in 1953 uitgegee. Die vertaling staan vandag bekend as die 1933/1953-vertaling en is steeds 'n baie gewilde tradisionele vertaling wat uit die Hebreeuse en Griekse brontekste vertaal is.

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

Bible Society of South Africav.4.17.10
Find us on