Bible Society of South Africa

Bybel vir Dowes – met illustrasies

DIE BYBEL VIR DOWES (2007) in vereenvoudigde Afrikaans met illustrasies.

  • Hierdie Bybel is vir Dowes wat doof gebore is of wat Gebaretaal gebruik. Die vertalers het die Bybel so vertaal dat die meeste Dowes dit sal kan lees en verstaan.
  • Wanneer iemand die Bybel lees en hy sien ’n voetnoot-teken (i) by ’n woord, dan moet hy die teken kies om die voetnoot te kan sien. Die voetnoot verduidelik wat die woord of woorde beteken.
  • Die prente in Die Bybel vir Dowes sal help om te weet hoe party dinge gelyk het.

Hierdie Bybel is die eerste in Afrikaans wat spesiaal vir Dowes vertaal is en is die tweede Bybel in die wêreld, spesiaal vir Dowes.

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2007. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

Bible Society of South Africav.4.18.8
Find us on