Wat is nuut in Oktober 2021?

Nuwe Leesplan – God se beloftes

Hierdie 21-dag leesplan vertel die verhale van God se wonderlike beloftes wat rus en vrede vir die siel waarborg. Geniet u Bybelleesreis!

  • Jy kan inteken op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Gratis Bybel-apps vir almal!

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het onlangs Bybel-apps gratis beskikbaar gemaak vir verskeie platforms en toestelle. Lees meer oor dit hier.

Hulpbronne vir Kerke – Aanbieding Sagteware

Het jy geweet dat sekere Bybel vertalings van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika beskikbaar is in verskeie wêreld bekende aanbieding en aanbidding sagteware wat deur kerke gebruik word? Lees meer oor dit hier.

Gepubliseer op Donderdag 14 Oktober 2021