Wat is nuut in November 2021?

Gratis Bybel-apps vir almal (insluitend Huawei-toestelle)!

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het onlangs Bybel-apps op verskeie platforms en toestelle (Google Play Store en nou die Huawei AppGallery) beskikbaar gestel. Ons werk ook daaraan om dit binnekort op die Apple iStore beskikbaar te stel. Lees meer daaroor hier.

Die apps is ontwikkel en gratis beskikbaar gestel deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. As jy ons Bybelwerk verder wil ondersteun, kan jy hier ‘n skenking maak.

Gratis addisionele Bybel materiaal

BibleSA Premium Hulpbronne
  • Toegang tot meer as 1100 onderwerpe en agtergrondartikels (637 onderwerpe vir isiZulu)
  • 52 volkleurkaarte
  • Skep vandag u gratis rekening (klik op die “Registreer”-knoppie in die boonste werkbalk)

Hierdie hulpbronne is gratis beskikbaar gestel deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. As jy ons Bybelwerk verder wil ondersteun, kan jy hier ‘n skenking maak.

Nuwe Leesplan – Gebed

Hierdie 18-dag leesplan vertel die verhale van verskillende Bybelkarakters se gebede en ook hoe ons moet bid. Geniet u Bybelleesreis!

  • Jy kan inteken op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Kersfees aanbiedings op Bybel produkte

Op soek na die perfekte Kersgeskenk? Ons het wonderlike Kersfees aanbiedinge op die volgende Bybels. Aanbiedinge geldig vanaf 3 November 2021 tot 15 Desember 2021 of terwyl voorraad hou. Sien ons volledige produkkatalogus hier.

Afrikaans 2020-vertaling

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, mediumgrootte, swart hardeband

Slegs R99
AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, mediumgrootte, swart hardeband

Slegs R99

The English Bible for the Deaf

ENGLISH complete Bible, The Bible for the Deaf, large print, full-colour hardcover

Only R200

English Standard Version (ESV)

ENGLISH ESV complete Bible, medium size, black hardcover, additional resources

Only R109

Sepedi 1951 Translation

SEPEDI 1951 complete Bible, medium size, full-colour hardcover

Only R99

Sepedi 2000 Translation

SEPEDI 2000 complete Bible, medium size, black hardcover, red-edged

Only R99

Xitsonga 1989 Translations

XITSONGA 1989 complete Bible, standard size, full-colour hardcover, additional resources

Only R99
XITSONGA 1989 complete Bible, medium size, black hardcover, red-edged

Only R99
XITSONGA 1989 complete Bible, medium size, full-colour hardcover

Only R99

Setswana 1908 (NO) Translations

SETSWANA 1908 NO complete Bible, medium size, black hardcover, red-edged

Only R109
SETSWANA 1908 NO complete Bible, medium size, full-colour hardcover

Only R99

Setswana 1970 Translations

SETSWANA 1970 complete Bible, medium size, full-colour hardcover

Only R99
SETSWANA 1970 complete Bible with Deuterocanonical books, medium size, black hardcover, red-edged

Only R109

Tshivenda 1936 Translations

TSHIVENDA 1936 complete Bible, standard size, luxury black bonded leather, red-edged

Only R200
TSHIVENDA 1936 complete Bible, medium size, brown genuine leather cover, gilt-edged, thumb index

Only R450

IsiXhosa 1975 Translation

ISIXHOSA 1975 complete Bible, medium size, black genuine leather cover, gilt-edged, thumb index

Only R450

IsiXhosa 1996 Translation

ISIXHOSA 1996 complete Bible, standard size, full-colour hardcover, thumb index, additional resources

Only R185

IsiZulu 1959 (NO) Translations

ISIZULU 1959 NO complete Bible, pocket size, luxury brown bonded leather cover, edge index, zip, additional resources

Only R200
ISIZULU 1959 NO complete Bible, medium size, black genuine leather, gilt-edged, thumb index

Only R450
ISIZULU 1959 NO / ENGLISH ESV complete diglot Bible, medium size, black hardcover, red-edged

Only R130

IsiZulu 2020 Translation

ISIZULU 2020 complete Bible, medium size, black hardcover, red-edged

Only R79

Portuguese Bible

PORTUGUESE complete Bible, medium size, black softcover

Only R139

Children’s Bibles

ISIXHOSA First Read & Learn Bible, full-colour padded cover, hardboard pages

Only R165
ISIZULU First Read & Learn Bible, full-colour padded cover, hardboard pages

Only R165
Gepubliseer op Maandag 15 November 2021