Wat is nuut in Mei 2021?

Nuwe Leesplan – Hy kan …

Hierdie 21-dag leesplan vertel die verhale van alles wat God vir ons kan, wil en sal doen. Geniet u Bybelleesreis!

  • Jy kan inteken op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.
Gepubliseer op Donderdag 13 Mei 2021