Wat is nuut in Julie 2021?

Nuwe Leesplan – Wie is hierdie Man?

Hierdie 19-dag leesplan vertel die verhale van Jesus se lewe en karakter. Ons leer wie Jesus is en wat Hy alles kan doen — nie net deur woorde nie, maar ook deur dade. Geniet u Bybelleesreis!

  • Jy kan inteken op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.
Gepubliseer op Donderdag 15 Julie 2021